Modulekode | HET 870 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die module sal die student in staat stel om die etiese en menseregteargumente in gesondheidsorgintervensie en -navorsing te verstaan en die nodige kundigheid te bekom in etiese beoordeling in openbare gesondheidsorgnavorsing en -intervensie. Die module dek die etiese en menseregtebenaderings en die toepassing in openbaregesondheid. Studente sal die bedreiging van etiek of menseregte in openbaregesondheidoptrede beleef, veral in spesifieke gebiede: die regstellende toedeling van hulpbronne, geslag en navorsing, omgewingsgeregtigheid, internasionale gesamentlike navorsing. |
Modulekrediete | 5.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 besprekingsklasse per week, 1 praktiese sessie per week, 3 seminare per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Skool vir GSOH |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App